Oeuvre — Werk | Geloof | Konteks: #4 Ekonomie & Woestyn-versoekings

Pieter gesels met Nina Louw en bring Jesus se versoeking in die woestyn in gesprek met ons eeu-oue ekonomiese versoeking.

.

Luister hier bo na die vierde episode, laai af of luister op jou podcast-platform.

.

Oeuvre is n bediening in Swat fokus op werk, geloof en die Suid-Afrikaanse konteks. Ons verken die landskap van hierdie dimensies en bring dit in gesprek met mekaar, sodat ons kan leer hoe om ons geloofsoortuigings oor God te integreer met ons eie wêreld van werk en roeping. Hierdie podcast behels gesprekke tussen Pieter en enige iemand wat iets sinvol hieroor te sê het. 

.
VORIGE EPISODES