Practicing the way | PRAYER saam met Pieter Roeloffse
gebasseer op John Mark Comer se boek: Practicing the Way 

 

[ Registreer hier ]

Soos mense wat fisies oefen gelydelik al hoe meer asem kry, is ons saam met eeu-oue tradisies oortuig dat geloofsgewoontes wat intensioneel met jou alledaagse verweef word — juis verruimend, asem- en lewegewend is. Eugene Peterson skryf dieselfde oor ons volgende tree van Practicing the way: “Prayer is the way we work our way out of the comfortable but cramped world of self and into the spacious world of God.”

Kom ontdek saam met ons hoe om gebed baie prakties weer met jou hele lewe te verweef en kom ervaar die tweede asem van ’n geïntegreerde spiritualiteit.

Video trailer/invite:

 

Practicing the way | PRAYER

  • SONDAGAANDE, 17:30 – 19:00 by die Kerkkantoor 
    19 Mei – Talking to God
    26 Mei – Talking with God
    2 Junie – Listening to God
    9 Julie – Being with God

Dit sal goed wees indien jy vir 4 weke kon saam reis, maar jy is steeds welkom al kan jy net ’n paar van die sessies bywoon. Ons mag dalk ook die venue skuif, maar ons hou jul op hoogte. 

[ Registreer hier ]