“Agter só baie van die dinge wat ons doen skuil die verwagting om erkenning te kry vir wie ons is, vir wat ons doen. Die uitnodiging van Bybelse spiritualiteit is egter die volgende: Gee dit prys, neem ’n postuur in waar hierdie verwagting nie eens ’n opsie is nie; gaan sit heel agterhierdie verwagting nie eens ’n opsie is nie; gaan sit heel agter…” – André Serfontein
Luister hier na die klankopname of op die potgooi-platform van jou keuse.
.
Podcast: Download (32.0MB)
.Of kyk hier saam:


