🚴‍♂️  4 MEI nooi ons die kids om met hul fietse kerk toe te kom.

  • Maak jou fiets op🚣🚀 en
  • trek volgens ’n tema aan 🎅🤡 – beste fiets & outfit wen ‘n prys!!🎈
  • Ons ry ‘n veilige roete en stop dalk vir ‘n roomys op die pad. Ek gaan ‘n paar ouers nodig hê om saam te ry. 👮‍♂️😁

Kontak Deon: deon@sg.org.za of 083 959 5880