Ontwaking – Essensieel | Pieter Roeloffse
.
“Ons is nou in Fase 4 van grendeltyd en dit lyk vir my of elke nuwe fase beslis sy eie verwarring en onsekerheid en frustrasie sal hê – gelukkig het Eskom ons help oefen aan ’n lewe vol fases! Die definisie van essensiele dienste skuif ook met elke fase. Basies word die essensiele dienste nou saamgevat as ‘social work — relief work — care work.’ Ek wonder sommer as jy vandag oor jou geloofslewe dink, wat is nou essensieel? Wat dink jy is God se idee oor essensiele dienste, in terme van ons geloof? In terme van gelydelik terugkeer uit grendeltyd?” – Pieter Roeloffse
.
Twee betroubare plekke waar jy kan inskakel of weer kyk, soms werk een vir jou beter as die ander:
- https://stellenboschgemeente.online.church (hierdie dienste word 10:00 & 19:00 uitgesaai)
- YouTube // StellenboschGemeente
Of kyk hier…