Dalk jou eerste keer hier of lanklaas hier – dit is goed om konneksie met mekaar te hê, hoe wonderlik dat tegnologie dit tog moontlik maak, al is dit oor ’n skerm. Virtuele konneksie bly konneksie en is hopelik ’n sinvolle bron van inspirasie en groei.
Luister hier saam na die voorafopgeneemde klankopname van die boodskap:
Podcast: Download (48.7MB)
Kyk hier saam na vanoggend se diens:


