Ontwaak…Vars deur Pieter Roeloffse & Stephan Cloete

 

“Dit gebeur maklik dat ons ontwaak vir iets, maar dan die potensiaal wat dit inhou om verandering te bring, deur ons fingers te laat glip” – André Serfontein

Hou vandag hier saam met ons kerk. 

Ons glo dat ’n dieper emotiewe refleksie of gesprek woorde-gedagtes-tekste-temas van die kop na ons hart beweeg sodat dit in die senuwee van jou menswees kan gaan lê en jou help om woorde-idees-tekste-oortuigings al meer te beliggaam. Ons stap Sondag op ’n kreatiewe manier verby van die temas in die afgelope reeks met die hoop dat dit jou hart sal raak en jou beweging sinkroniseer met die Gees se beweging in en deur jou. – Pieter

  1. https://stellenboschgemeente.online.church (hierdie dienste word net om 10:00 uitgesaai)
  2. YouTube // StellenboschGemeente