⁠Kom stap saam met ons hierdie Advent na die krip in die stal in Betlehem en ontvou saam met ons die geskenk van Vrede, Hoop, Vreugde en Liefde wat mens word.
10:00 Erediens saam met Deon
11:00 Koffiekuier

Luister hier saam na die voorafopgeneemde klankopname van die boodskap:

Play

 

Wees hier deel van vanoggend se erediens: