Verbeel jou…die goeie
Die man (waarskynlik ‘n Jood), ‘n Priester, ‘n Liviet en ‘n Samaritaan. Ons is geneig om na Jesus te luister en met die Samaritaan te identifiseer.
Wat is jou gesindheid wanneer dit by die ander kom? Is jy self-regverdigend afgehandel of is jy leerbaar. Kom jy na geloof om skietgoed vir die stryd te versamel of om leerbaar te wees. – Pieter
.
“Imagination is the beginning of creation.” – George Bernard Shaw
Verbeelding is ‘n waardevolle vaardigheid wat ons as mens het. Ons wil mekaar met hierdie preekreeks, Verbeel jou, uitdaag om met ‘n nuwe verbeelding te leef, om anders te kyk.
Mag hierdie reeks jou help om ‘n volgende tree te gee.
.
Kyk hier saam na die preek of laai die klankbaan hier bo af. Dit neem baie minder data!
.