“Ons leef in ’n tyd waarin gerief en beheer as die hoogste waarde en daarom strewe gesien word. Heel menslik vermy ons pyn, verdoof verlies en meet sukses en vooruitgang aan hoe gerieflik jou lewe is. Laat ek dit weer sê: Hierdie maak in terme van ons leeftyd heeltemal sin, dit is heel menslik.”
– Pieter Roeloffse
Luister hier saam na die voorafopgeneemde klankopname van die boodskap:
Podcast: Download (33.4MB)
Wees hier deel van vanoggend se erediens:


