Sprake van … HOOP | Deon Botha
Deon praat op hierdie tweede Advent-Sondag oor HOOP.
Die ster het nie die donker weggeneem nie, Jesus is in die donker nag gebore, die opstanding het vanuit ’n donker graf gebeur.
Watter donkerte moet jy net eers vashou?
Kyk hier saam:
