Hou jy van lees en is jy lus om deel te word van ‘n vroue leesgroep op Maandae-oggende vanaf 10:00 – 12:00 by die kerkkantoor? Kom lees saam met ons die boek, ‘He speaks in the silence. Finding intimacy with God by learning to listen’ deur Diana Comer.

Of jy nou ‘n tuisblymamma is, iemand wat vinnig by die werk kan weghardloop, of al afgetree, jy is welkom om te kom saamlees. Daar is 6 plekke beskikbaar.

Ons begin oor drie weke!

Kontak vir Liesl@sg.org.za om jou plek te bespreek!