Die fisiese dienste rus vir twee Sondae gedurende die wintervakansie.
Fisiese dienste begin Sondag, 16 Julie!
Kyk gerus hier saam na vandag se refleksie saam met Pieter.
Kyk hier saam, luister na die potgooi op die webblad, Spotify of Apple Music.
[ Word deel van die WhatsApp-groep ]Navrae: info@sg.org.za