Verweef… LIEFDE

In hierdie reeks, Verweef, het Andre en Pieter al lekker gesels oor die reuse effek van verhoudings in ons lewens. Dat God verhoudingsgedrewe is en ons dan in daardie verhoudingsgedrewe beeld geskep is. Dit klink eenvoudig maar tog weet ons almal hoe kompleks dit kan wees, veral as ons die moeiliker skadukant daarvan beleef.

Die oomblik wanneer jy by mense kom wat konfronteer word met die dood of wat deur intense swaarkry gaan, kom jy vinnig agter soos hulle praat, dat ons mees betekenisvolle oomblik van vreugde is verweef in verhoudings. Jy sal ook besef dat die mees betekenisvolle oomblikke van spyt/verlies, is ook verweef in verhoudings.

 

 

Kyk hier na die volledige diens: