“Daar is hierdie onvermydelike konneksie tussen Oujaar en Nuwejaar…wat al so deel
geraak het van ons ritme dat ons die waarde daarvan dalk miskyk. Oujaar bring die onafwendbaarheid van terugkyk – onthou, refleksie, nostalgie. Nuwejaar bring die onafwendbaarheid van vorentoe kyk – droom, idealiseer, verbeel.”

  • Daar is vandag slegs ‘n aanlyndiens
  • Dienste hervat volgende Sondag, 14 Januarie, soos gewoonlik om 10:00 by Laerskool Stellenbosch.
  • Kinderbediening begin Sondag, 21 Januarie.
Play

Kyk hier na die preekopname: