Wat is die hart van Jesus se taal? Hy vertel ons met Sy eerste woorde in Markus 1:14-15. Markus 1 begin met Johannes die doper wat mense nooi om krities na die lewe en hul hartstaal te kyk; te erken dat die lewensdrama en hulle leef daarin, uit pas is met die lewegewende oertaal en dat dit is hoekom die wêreld so lyk. Hy nooi hulle uit om die horison dop te hou, hulle ore te spits, want iemand is op pad om ons die taal van God se hart te wys en te leer…

Luister hier na die klankopname of op die potgooi-platform van jou keuse.

.

Play
.

Of kyk hier saam: