Sondag 6 September – André Serfontein
.

“Ons probeer elke week ‘n nuwe reisgenoot inbring sodat ons perspektief op hoop kan verdiep en verbreed. Lees saam uit Hebreers 11, kom ons kyk of ons nog ‘n reisgenoot kan ontdek.” – André Serfontein
.
Ons lees  saam uit Hebreers 10 en 11, 1 Petrus 3 en Kolossense 1
.

Kyk hier saam:

  1. https://stellenboschgemeente.online.church (hierdie dienste word net om 10:00 uitgesaai)
  2. YouTube // StellenboschGemeente

.

Vrae en gedagtes oor vandag se preek, gesels met André – andre@sg.org.za 

Algemene navrae, gesels met Marissa  – info@sg.org.za