Veerbeel jou…jy ontdek
Stellenbosch Gemeente ⛪ Aanlyndiens
.
– Ons stap nie vandag saam nie
– Fisiese dienste begin volgende Sondag! Steeds net 50 mense per diens, jy sal jou plek op Quicket moet bespreek – besonderhede volg in die week
– Aanlyndienste bly steeds, soos nou
.
Vandag se diens:
.
“In Jesus se tyd leef mense binne die chaotiese gekrabbel van die Romeinse koninkryk – ’n kulturele pandemie van sy eie soort.
Jesus vertel stories, soos wat die Rabbi’s van sy tyd gedoen het, om aan Sy volgelinge ’n nuwe verbeelding te gee. ’n Verbeelding van hoe die realiteit van God se koninkryk lyk binne hulle huidige realiteit.” – Pieter
.
Onthou
Jy kan die preek hier bo luister of die klankbaan aflaai, dit neem baie minder data!
.