Sondag saam met SG
10:00 Oggenddiens & kinderkerk, Legacy Kids kom kuier by ons.
18:00 Tienerkerk in die klubhuis
*Geen Inspirare vanaand, maar wel 6 & 13 November
Kyk saam na die preek op YouTube, luister op die webblad of Spotify en Apple Music.