• Verbeel jou…’n alternatief 

“Wanneer ons vandag sê “Verbeel jou…’n alternatief” dan wonder ek wat kom in jou gedagtes en verlange na vore. Wat wens jy kan anders wees…’n alternatief op die status quo?” – Pieter Roeloffse

Verbeelding is ‘n waardevolle vaardigheid wat ons as mens het. Ons wil mekaar met hierdie preekreeks, Verbeel jou, uitdaag om met ‘n nuwe verbeelding te leef, om anders te kyk.

Mag hierdie reeks jou help om ‘n volgende tree te gee.
.
Kyk hier saam na die preek of laai die klankbaan hier bo af. Dit neem baie minder data!