Vandag saam met SG

“Wat as ‘n opstandingslewe baie meer toeganklik of beskikbaar is, as wat ons dink?

Jy hoef nie een of ander spesiale wonderwerk te beleef of geestelike hoogtepunt te bereik om te ervaar hoe die opstanding ook in jou gebeur nie. Jy sal hopelik vandag ervaar en sien dat die opstanding in ons alledaagse lewens herkenbaar is.” – Deon

Luister hier na die klankopname of op die potgooi-platform van jou keuse.
.

Play
.

Of kyk hier saam: