Die potensiaal van BEHOORT
- Oggenddiens 10:00 & Kinderbediening
- Graad 8’s: Seënwens-oomblik
- Tienerkerk om 18:00
“The kingdom of God is not a geographic domain with set boundaries and settled decrees, but a set of relationships in which Christ is sovereign. At the table, Jesus moves us from ideas about life and love to actual living and loving.” Leonard Sweet
[divider] [/divider]
Kinderbediening-groepering:
- Peutergroep: 2 & 3 jariges (voor die biblioteek)
- Kleuters: 4 & 5 jariges (by die speelarea naby die ingang van die skool)
- Kids: Gr. 1-3 (Personeelkamer)
- Tweens: Gr. 4-6 (Nasorgklaskamer langs die tennisbane)
Tieners kom Sondagmiddae tussen 18:00 en 19:30 by die Laerskool se klubhuis bymekaar.
Preke word weekliks vooraf opgeneem en is dan op verskeie platforms beskikbaar op ‘n Sondag.
Kyk hier onder saam of luister op Apple Music of Spotify. Die preek se klankbaan (mp4) kan ook hier op die webblad afgelaai word.