Stellenbosch Gemeente ⛪ Aanlyndiens
.
‘n NUWE REEKS | Verbeel jou…
.
Verbeelding is ‘n waardevolle vaardigheid wat ons as mens het. Ons wil mekaar met hierdie nuwe preekreeks uitdaag om met ‘n nuwe verbeelding te leef, om anders te kyk. Mag hierdie reeks jou help om ‘n volgende tree te gee.
.
Kyk hier saam na die preek of laai die klankbaan hier bo af. Dit neem baie minder data!
.