As ek jou sou vra om ’n bietjie dieper te kyk as die behoeftes op die oppervlak van jou lewe. Wat is die drie dinge waaraan jy ’n diep behoefte het, jou diepste begeertes. Wat sou dit wees?
Die skrywer NT Wright verwys na drie begeertes of behoeftes van die mens: spiritualiteit (’n verhouding met God), geregtigheid en skoonheid.
Watter rol speel die soeke na ‘skoonheid’ in jou lewe? Dit wat ons verwonderd laat, dit wat ons ’n bewustheid gee van die Goddelikheid?
…
Luister hier na die klankopname of op die potgooi-platform van jou keuse.
.
Podcast: Download (31.0MB)
.Of kyk hier saam:


