Tema // Nader aan…mekaar
“André het ook gepraat oor ‘n moral imagination wat gekweek moet word. Ek wil hê ons moet vandag probeer om uit ons koppe te klim vir ’n oomblik en voel hoe compassion ons roer en beweeg – ons glo dit is die Heilige Gees wat ons beweeg.” – Deon Botha
- Oggenddiens 10:00 (Kinderkerk hou saam met die res van die land vakansie!)
- Aanddiens 18:00
Kyk hier saam of luister hier bo na die klankbaan. Jy kan die klankbaan ook aflaai, of op Spotify en Apple Podcasts luister.