Onthou aanddienste skuif na 18:00 // Alle dienste sal, volgens regulasies, aangepas word na vanaand se Familievergadering!
.
Dienstye by Laerskool Stellenbosch
Oggenddiens 10:00
Aanddiens om 18:00
.
Vanoggend se preek saam met André in die Sin-Vol reeks, wat fokus op transformerende gesprekke tussen Jesus en gewone mense.