God werk selde deur kitsoplossings of onmiddellike antwoorde. Hy is teenwoordig in die stadige ritmes van die alledaagse lewe – in gesprekke, maaltye, werk, mense, wandelings, stilte, gebed en seisoene wat dag vir dag ontvou. Ons moet net ontwaak. Hy skip ook nie liedjies nie. Hy vra eerder dat ons sal vertrou dat Hy in elke hoofstuk van ons lewens betrokke is, en dat Hy dit als kan herskryf as ’n groter storie. – André
Luister hier na die klankopname of op die potgooi-platform van jou keuse.
.
Podcast: Download (30.7MB)
.Of kyk hier saam:


