Vandag saam met SG
’n Vrede wat wonde vermy, verdoof of ignoreer, is nie vrede nie – dit is net vertraagde verweer. ’n Opstandingsgeloof weier, al is dit vrek moeilik, seer, ongemaklik en selfs twyfelagtig, om met hierdie fatalistiese houding óf met vermyding te leef. Die opstanding bekeer ons idee oor wonde-as-littekens na wonde-as-wondertekens. Jesus nooi ons, soos vir Tomas “Kom in voeling met my wonde en wees nie langer ongelowig nie, maar gelowig.”

Luister hier na die klankopname of op die potgooi-platform van jou keuse.
.

Play
.

Of kyk hier saam: