Ons ervaring van menslike verhoudings is waarskynlik die bron van ons grootste vreugde én seer in die lewe. Die landskap van verhoudings maak ons bewus van ons diep soeke na konneksie, maar ook ons diep worsteling met belonging.
Verhouding is egter ook ’n beskrywing van wie God is: Vader, Seun en Gee in verhouding met mekaar. Hoe kan verhouding ’n kontoerlyn word wat ons prentjie van God verhelder, definisie gee aan spiritualiteit en ons nooi tot betekenisvolle konneksie met mekaar?
Ons probeer hierdie vraag antwoord – dit sal goed wees om jou daar te sien.
Luister hier na die klankopname of op die potgooi-platform van jou keuse.
.
Podcast: Download (32.5MB)
.Of kyk hier saam:


