“Know before Whom you stand”
Wat ons in hierdie reeks gesien het, is dat wysheid ‘n bepaalde intensie of bedoeling het: dis lewegewend. Ek dink dis ‘n billike samevatting vir die uitkoms van Bybelse geloof ook. Dis bedoel om nuwe lewe te bring. – André
Vandag saam met SG
- 10:00 Oggenddiens & Kinderkerk
- 18:30 Tienerkerk in die klubhuis
- 18:00 – 19:00 Stildiens by Middelvlei wynplaas
- 18:00 Manneaand saam met André
Kyk hier na die preekopname:
Kyk saam live: