Image Image Image Image Image Image Image Image Image Image

'n lewe wat IETS BETEKEN | 14/05/2021

Scroll to top

Top

Preek | Sondag 25 April – André Serfontein

Preek | Sondag 25 April – André Serfontein
Play

WaardeVol – Empatie

Daar is vandag (25 April) slegs ‘n aanlyndiens, geen fisiese dienste nie!

Volgende Sondag (2 Mei) se dienstye keer terug na gewone dienstye, soos voor Covid:

  • Oggenddiens – 10:00
  • Aanddiens – 19:00
  • Kinderbediening is nog met vakansie! Begin weer volgende Sondag.

.