“Vandag is die eerste dag van Heilige Week, die Sondag voor Goeie Vrydag, ook bekend as Palmsondag. Jesus ry op ’n jong donkie die stofpad Jerusalem binne terwyl die skare palmtakke en klere op die pad voor Hom neersit het as eerbetoon.
Dieselfde mense skree aan die einde van die week: “Kruisig Hom”.
Wat het skeefgeloop?”
Deon Botha
Podcast: Download (42.2MB)
Kyk hier na die preekopname:


