Leef…Beliggaamd

Jurgens Hendriks kyk vandag deur die lens van Matt 28:16-20 na vier belangrike vrae oor jou menswees:

Wat is jou kosbaarste besitting?
Waarvoor leef jy?
Waar leef jy?
Wanneer leef jy?