Stellenbosch Gemeente ⛪ Aanlyndiens

Die landskap van lyding – André Serfontein 

“Waarheen sou ek gaan om u Gees te ontvlug? Waarheen sou ek vlug om aan u teenwoordigheid te ontkom? Klim ek op na die hemel, is U daar, gaan lê ek in die doderyk, is U ook daar.
Vlieg ek na die ooste, of gaan woon ek in die verre weste, ook daar lei u hand my, hou u regterhand my vas.” – Psalm 139

Daar is geen fisiese dienste hierdie langnaweek nie, ons hervat dienste, kinderkerk en tienerkerk weer volgende Sondag, 28 Maart

Dienstye:

  • Oggenddienste om 8:30 en 10:00
  • Kinderkerk om 10:00
  • Aanddiens om 19:00
  • Tienerkerk om 18:00

Navrae – Marissa info@sg.org.za

 

Kyk vandag se diens hier: