Geesbewegings | Eksklusief na Inklusief – Pieter Roeloffse
.
Hoe reageer ons op die dowwe-spieël-, raaiselagtige-beeld-tye waarin ons leef? Waartoe beweeg die Gees ons geloof, hoop en liefde in hierdie dae? Ons volg Sondag die Geesbewegings deur die eerste scattered volgelinge.
.
Kyk hier saam:
- https://stellenboschgemeente.online.church (hierdie dienste word net om 10:00 uitgesaai)
- YouTube // StellenboschGemeente
.