REEKS // Nader aan…Deernis
- Oggenddiens 10:00 (Kinderkerk hou saam met die res van die land vakansie!)
- GEEN AANDDIENS agv die langnaweek
“We need a spiritual technology of compassion.” – Krista Tippet
Romeine 8
Die Gees staan ons ook in ons swakheid by: ons weet nie wat en hoe ons behoort te bid nie, maar die Gees self pleit vir ons met versugtinge wat nie met woorde gesê word nie.
Kyk hier saam of luister hier bo na die klankbaan. Jy kan die klankbaan ook aflaai of op Spotify en Apple Podcasts luister.