Bly deel van die Advent-reis deur in te skakel by ons aanlyndienste:
https://www.youtube.com/c/StellenboschGemeente
Jy kan die eerste preek van hierdie reeks ook in die preekbiblioteek op ons YouTube-kanaal vind.
- Dienste sal op ‘n Sondag om 10:00 live wees, en daarna enige tyd beskikbaar om te kyk wanneer dit jou pas.
- Kersdag se diens sal op 25 Desember beskikbaar wees as ‘n aanlyndiens. Hou e-posse en sosiale media (Facebook en Instagram) dop.
- Navrae – 082 411 7518
Kyk vandag se diens hier…