Gasprediker: Trevor Hudson

Stellenbosch Gemeente ⛪ Aanlyndiens
.
Bly naby, luister of kyk aanlyn na vandag se preek. Preke is ook as potgooi op ons webblad of iTunes beskikbaar.
.
Dis die week van die jaar waar ons as span se ritme ‘n ruskansie kry. Trevor Hudson is vandag ons gasprediker, hy is predikant, skrywer en ‘n geliefde vriend van ons gemeente. (Van sy boeke is by die kantoor beskikbaar as jy ná hierdie preek meer van sy woorde wil hê)
.