Wondertekens – FEES
.
Bloeisels as tekens, kondig nie net ’n nuwe seisoen aan nie. Bloeisels wys ook heen na iets wat kom, wat besig is om te kom. Die vrug is oppad, die lewe is besig om te ontvou. Ons pluk nie die bloeisels as die wonder nie – ons kyk en wag en neem deel met hoop aan die nuwe lewe wat hier is en nog besig is om te ontvou. – Pieter Roeloffse
Kyk hier saam na die preek of laai die klankbaan hier bo af. Dit neem baie minder data!