Floreer – Blom | Gideon Nel 

As gevolg van beurtkrag lyk vandag se diens(te) waarskynlik anders. Ons hoop wel dat Livestream sal werk, so jy sal moontlik daar kan saamkyk https://livestream.com/stellenboschgemeente

 

Die dataprojektor gaan waarskynlik nie. Hier is die woorde van liedere & preeknotas vir vandag se dienste: 

 

Song Book For 17 March 2019 Oggend

Song Book For 17 March 2019 Aand