Vandag se tema: Waar begin ‘n mens? Hier
– Pieter Roeloffse
Ons begin die jaar met aanlyndienste en hoop jy is nog veilig en gesond daar waar jy die diens saam met ons kyk. Dienste sal tot verdere kennisgewing slegs aanlyn wees en sal reeds vroeg op ‘n Sondagoggend beskikbaar wees.
Die YouTube-kanaal is ook ‘n preekbiblioteek van vorige dienste.
Bly deel van ons dienste
https://www.youtube.com/c/StellenboschGemeente