Image Image Image Image Image Image Image Image Image Image

'n lewe wat IETS BETEKEN | 13/05/2021

Scroll to top

Top

Preek – Sondag 14 Maart – Pieter Roeloffse

Preek – Sondag 14 Maart – Pieter Roeloffse
Play

Stellenbosch Gemeente ⛪ Aanlyndiens
.
LIGWEG…
– Pieter Roeloffse –

Ons hou weer fisies saam diens ook by Laerskool Stellenbosch. 

  • Daar is twee oggenddienste om 8:30 en 10:00  
  • Aanddiens om 19:00
  • Kleuter- & kinderkerk sal tydens die 10:00 diens
  • Tienerkerk 18:00 – 19:20 by Stellenbosch Laerskool (lekker nuwe formaat!)
  • Volledige diens sal steeds aanlyn op YouTube beskikbaar wees (soos nou)
  • Navrae – Marissa info@sg.org.za

Kyk die preek hier…