Geesbewegings | Gathered na Scattered – André Serfontein
“Ek is bewus daarvan dat so baie van ons in hierdie tyd diep moet delf vir krag, vir geduld vir hoop, vir geloof, vir rustigheid…vir vrede. Hierdie week herinner iemand my dat ek nie te hard moet wees op myself as ek in vreemde tye soos hierdie worstel met myself nie. Ons leer so baie van onsself anderkant ‘n grens van dit wat vir ons bekend is. Ek hoop dat jy vanoggend die refleksie uit Handelinge 8 hoor as iets wat jy reeds is, ‘n identiteit wat jy reeds beliggaam.” – André
Kyk hier saam:
- https://stellenboschgemeente.online.church (hierdie dienste word net om 10:00 uitgesaai)
- YouTube // StellenboschGemeente