Image Image Image Image Image Image Image Image Image Image

'n lewe wat IETS BETEKEN | 14/05/2021

Scroll to top

Top

Preek | Sondag 12 Julie – Francois Rauch

Preek | Sondag 12 Julie – Francois Rauch
Play

Geesbewegings – Van Kerk na Christus – Francois Rauch

“Ons gemeente het die wonderlike voorreg om ’n lang-afstand-kollega te hê wat letterlik aan die beweeg is op soveel plekke en oor soveel grense. Francois is ’n beweeglike siel wat beweeglik kommunikeer en altyd mense saam met hom in beweging wil kry. Hy leef in baie opsigte sy eie Handelinge-ervaring. Kom word inspireer deur hoe Francois Rauch die Geesbewegings van Handelinge in sy eie lewe herken en ons wil uitnooi om in ons eie konteks opnuut weer deel te wees van hierdie beweging.” – Pieter Roeloffse

 

Kyk hier saam:

  1. https://stellenboschgemeente.online.church (hierdie dienste word net om 10:00 uitgesaai)
  2. YouTube // StellenboschGemeente