Vandag saam met SG

  • 10:00 Oggenddiens & Kinderkerk
  • 11:15   Aangename Kennis!
  • 18:30  Tienerkerk in die klubhuis
  • Jou kinders nog nie geregistreer by ons kinderkerk nie? [ Volg die skakel ]

 

Kyk hier na die preekopname:

Daar was ongelukkig geen regstreekse opname vandag nie weens geen internet nie.