Vandag saam met SG
Voel jy soms ontuis in jou vel, ons land, die tydsgees? Drome jy soms hemelse ontvlugtingsdrome? Wat as die hemelvaart ons dalk juis uitnooi en aanmoedig om tuis te kom in ’n lewe saam met die Tuisteskepper-God? – Pieter
…
Luister hier na die klankopname of op die potgooi-platform van jou keuse.
.
Podcast: Download (36.4MB)
.Of kyk hier saam:


