Ons begin vandag met ’n nuwe reeks: Onverwags, ’n reeks wat handel oor die Saligsprekinge en ook die eerste boodskap van Jesus aan die volk. Ons wil almal salig (geseënd/blessed) wees, die Here se seën ontvang, in Matteus 5 leer Jesus ons wat dit sal kos om Sy seëninge te ontvang.
Oor die volgende paar weke staan ons stil, en brei meer uit, oor hierdie Saligsprekinge. Reis saam met ons.
…
Luister hier na die klankopname of op die potgooi-platform van jou keuse.
.
Podcast: Download (25.1MB)
.Of kyk hier saam:


