Podcast: Download (60.7MB)
Watter transformerende potensiaal het lyding op ons verhoudings?
“As mens na die geskiedenis kyk, sien jy dat swaarkry en lyding mense help om aan die Here vas te hou, om die Bybel te lees en daar hulp te soek. As dit met ons goed gaan, vervaag ons godsdiens so maklik en raak ons lewens selfgesentreerd.” – Jurgens Hendriks
Wees hier deel van vandag se diens:


