Jaarliks word ons herinner aan Kersfees, maar Paasfees is dié simbool wat die Christelike tradisie kenmerk. Ons gaan die nagmaal saam gebruik, ‘n besondere simbool vir hierdie dag. Kry gerus vir jou ook hierdie tekens gereed vir vandag se diens saam met ons, waar jy ookal is.
…
Luister hier na die klankopname of op die potgooi-platform van jou keuse of kyk na die lewendige diens net na die kindergedagte.
.
Podcast: Download (35.6MB)
Vir die kids op Goeie Vrydag:
.
Kyk hier saam na die Goeie Vrydag-diens:


