Ons het soms sterk oortuigings oor wat ons dink ons nodig het om ’n volgende tree te gee van groei, ontwaking, betekenis, heelword, konneksie. En soms het ons geen idee wat om volgende te doen nie.

Wat as die volgende tree – van wat ookal – behels om dit nie alleen te probeer doen nie, maar SAAM? Wat as SAAM meer potensiaal inhou as wat ons ooit kan dink, want ONS kan iets skep wat ek nie alleen kan doen nie.

SAAM. So eenvoudig soos dit.

Hieronder kan jy die kleiner communities aandui saam met wie jy vanjaar wil reis. Wanneer jy ’n boksie tiek gaan jy bloot in die kommunikasiestroom beland van daardie groep, vanwaar jy kan deel word van inisiatiewe vorentoe.

Huwelike – Bybelskool – Saamreis in Stilte – Mannegroep – Vrouegroep – Stapgroep – Jong Gesinne – Tweens – Tieners – Spiritualiteit & Werk – Kleingroepe